| Modulekode | LAT 210 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Latynse literatuurstudie, taalkunde en geskiedenis (1) en (2) ‘n Seleksie uit die Latynse letterkunde, regs- en patristiese literatuur, Latynse taalkunde. ‘n Inleiding tot die Romeinse geskiedenis 'n Seleksie uit die Latynse letterkunde, verteenwoordigend van sowel prosa as poësie. Latynse taalkunde. Romeinse geskiedenis en konstitusie. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | LAT 110,120 of 'n slaagpunt in Latyn in Gr 12 |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App